【麦兜是只猪】 正在直播
苏打绿-小情歌
Adam Tas - Is Dit Hoe Die Hemel Lyk
[id:$00000000] [ti:Is Dit Hoe Die Hemel Lyk] [ar:Adam Tas] [00:00.11]Is Dit Hoe Die Hemel Lyk (Live) - Adam Tas [00:01.75]Written by:Kobus Bezuidenhout [00:19.09]Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis [00:23.11]Sit liewe jesus en my pa [00:27.50]Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla [00:35.29]Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos [00:44.08]Daar's 'n glimlag op jesus se gesig [00:48.12]En in my pa se blou blou oë [00:52.14]En is dit is hoe sy hemel lyk [00:56.39]En is dit is hoe sy hemel proe [01:01.13]En hoeveel paaitjies moes hy loop [01:04.92]Om 'n stukkie van sy hemel te proe [01:09.46]En hoeveel paaie mos hy loop [01:13.50]Om 'n stukkie van sy hemel te proe [01:34.34]Op 'n visserman skuit in 'n silwer see [01:38.94]Sit my vriend schalk en vang [01:42.88]Sulke groot vet visse wat sy nette skeur [01:47.28]En soos reën in sy boot in val [01:51.45]En ek sien hoe hy na sy hemel kyk [01:55.64]Daar's 'n glimlag in sy oë [02:00.03]En sy laaste vakansie was so welverdiend [02:04.36]Soos manna uit die hand van bo [02:08.17]En is dit is hoe sy hemel lyk [02:12.44]En is dit is hoe sy hemel proe [02:16.93]En hoeveel paaitjies mos hy loop [02:21.10]Om 'n stukkie van sy hemel te proe [02:25.47]En hoeveel paaie mos hy loop [02:29.50]Om 'n stukkie van daai hemel te proe [02:51.45]Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis [02:55.52]Sit liewe jesus en my pa [02:59.21]Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
/
播放队列/

队列中还没有歌曲

Mac版酷狗音乐已更新

就是歌多

详情 下载