【麦兜是只猪】 正在直播
苏打绿-小情歌
Brendan Peyper - 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
[id:$00000000] [ar:Brendan Peyper] [ti:'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie] [by:] [00:00.00]'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan Peyper [00:00.75]Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee [00:19.10]Ek weet ek is nie ryk nie [00:22.35]Aan geld of groot praktyk nie [00:26.29]Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd [00:33.87]Ek ry nie 'n fancy kar nie [00:37.54]Ek's nie in n famous band nie [00:41.18]Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel [00:48.95]Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose [00:56.37]Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou [01:03.52]Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie [01:07.33]'N boerekoffie en n boerebeskuitjie [01:11.35]Styf teen my boerehart sal ek jou vashou [01:18.79]'N boeredrukkie vir my boeremeisie [01:22.49]Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie [01:26.28]Dan stap ons onder deur die maan [01:29.95]Ek en ny suikerbekkie saam [01:37.56]Ek het nog nie ver gereis nie [01:41.20]Italië of parys nie [01:44.96]Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou [01:52.54]Ek is nie 'n superhero [01:56.27]Maar ek voel soos een as jy my vashou [01:59.94]Deur storms en deur vuur beskerm ek jou [02:07.58]Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose [02:15.02]Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou [02:22.34]Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie [02:26.33]'N boerekoffie en n boerebeskuitjie [02:29.96]Styf teen my boerehart sal ek jou vashou [02:37.52]'N boeredrukkie vir my boeremeisie [02:41.28]Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie [02:44.96]Dan stap ons onder deur die maan [02:48.71]Ek en my suikerbekkie saam [02:56.15]Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie [03:03.58]Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie [03:10.96]Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie [03:15.10]'N boerekoffie en n boerebeskuitjie [03:18.73]Styf teen my boerehart sal ek jou vashou [03:26.18]'N boeredrukkie vir my boeremeisie [03:29.82]Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie [03:33.65]Dan stap ons onder deur die maan [03:37.27]Ek en my suikerbekkie saam [03:44.45]Saaaaam [03:49.10]Ek en my suikerbekkie saam
/
播放队列/

队列中还没有歌曲

Mac版酷狗音乐已更新

就是歌多

详情 下载